Werkwoorde Flashcards
1
Q
Gerda SPEEL in die sand
A
Hoofwerkwoord
2
Q
Hulle HET hulle huis werk GEDOEN
A
Hulpwerkwoord van tyd en hoofwerkwoord
3
Q
Dit IS warm vandag
A
Koppelwerkwoord
4
Q
Sy LYK mooi in haar Nuwe rok
A
Koppelwerkwoord
5
Q
Jan WORD siek
A
Koppelwerkwoord
6
Q
Sy het haar DOPGEHOU
A
Skeibare werkwoord
7
Q
Hy IS deur die skool hoof uitgeskel
A
Hulpwerkwoord van vorm
8
Q
Ek MAG buite speel
A
Hulpwerkwoord van wyse