Wat Is Neerslag? Flashcards
Dit is die verskillende maniere hoe water op die aarde kom. Bv reen sneeu en hael
wat is neerslag ?
dit is al die verskillende maniere hoe water op die aarde kom
hoe meet mens temoratuur?
deur op n termometer te kyk …Tv te kyk en radio te luister of met mens se lyf skat
wat is die definisie van n reenmeter
dit is n voorwerp waarmee mens die hoeveelheid reen meet
wat is n weerhaan
dit is eenvouddige voorwerp wat vir jou wys in watter rigting die wind kom
wat is die verskil tussen weer en klimaat?
weer is net oor n kort tydtjie (n dag of twee) en klimaat is oor n lang tydperk
elektriese bedrywe
is tipes besighede wat drade en elektrisieteit gebruik
hernubaar
iets wat ditself kan vervang na diy gebruik is (n boom)
hulpbronne
is goed wat ons kan gebruik
minerale
waardevolle dele van rotse
niehernubaar
goed wat opgebruik kan word en ditself nie weer kan vervang nie
wat is SA se belangrikste minerale
goud,chroom,ystererts,silwer,diamante,platinum,koper,mangaan
hoe vorm steenkool
1.bome gaan dood en val in moerasse. 2. moeraswater word vol verrote bome. 3.verrote bome is onder lae sand en modder begrawe. 4. dooie bome verander in steenkool onder die gewig van die sand
wat is moerasse
grond wat altyd nat en vol plante is
bogrondse mynbou
myne wat op die oppervlak van die grond
mynbou
om minerale en rotse uit die grond te verwyder