Vraagwoorde Flashcards
1
Q
Who is there?
A
Wie is daar?
2
Q
Whose book is that?
A
Wie se boek is dit?
3
Q
What is in your hand?
A
Wat is in jou hand?
4
Q
Which book are you using?
A
Watter boek gebruik jy?
5
Q
Why are you late?
A
Hoekom (or Waarom) is jy laat?
6
Q
How is it going?
A
Hoe gaan dit?
7
Q
How many books do you have?
A
Hoeveel boeke het jy?
8
Q
What time is it?
A
Hoe laat is dit?
9
Q
When is your birthday?
A
Wanneer is jou verjaarsday?
10
Q
Where do you live?
A
Waar woon jy?
11
Q
What are you sleeping in?
A
Waarin slaap jy?
12
Q
What are you sitting on?
A
Waarop sit jy?
13
Q
What are you writing with?
A
Waarmee skryf jy?
14
Q
Have you done your homework?
A
Het jy jou huiswerk gedoen?
15
Q
Do you have a pencil?
A
Het jy ‘n potlood?