Vraag en Antwoord Flashcards
Noem die vier belangrikste rolspelers in die ekonomiese kringloop
- Verbruikers
- Besigheid of Sake-onderneming (privaat sektor)
- 4.
Wat is die verskil tussen n behoefte en n begeerte?
Ocean
Noem die vier basiese behoeftes.
- Voedsel
- Klerasie
- Beskutting (behuising)
- Ontspanning
Hoe word begeertes bevredig?
Waves
Hoe verskil behoeftes en begeertes van persoon tot persoon?
Gebruikspatrone verskil.
Behoeftes word beïnvloed deur kultuur (kos word verskillend voorberei) en omgewing.
Begeertes verskil
Wat is n produksie aktiwiteit?
Proses waartudens natuurlike hulpbronne (grondstowwe) gebruik word (verwerk or verander) om bruikbare produkte vir verbruikers te maak
Gee n voorbeeld van ‘n voltooide produk van hout, wol en dierhuide.
Moan
Verduidelik wat belasting is.
Waarom vier lande goedere in en uit?
Gee ‘n definisie van ‘n behoefte.
Om te kan oorleef moet ons primêre behoeftes bevredig word
Gee ‘n definisie van ‘n begeerte.
Verduidelik wat word bedoel met die tersiêre sektor en noem die ses soorte dienste wat verskaf word.
As n mens iets wil koop, wat ruil jy?
Geld
Wat is n ekonomiese besluit?
- n Besluit waarop n verbruiker sy geld gaan spandeer
en
2 Hoe n mens n bestaan gaan maak om geld te verdien
Wat doen n bestuurslid van n sakeonderneming?
Aan die hoof van n sakeonderneming wat besluit:
1. Watter dienste om te lewer OF watter produkte om te vervaardig
2. Wie die arbeid gaan verrig (werkers)
3. Of die besigheid moet groei en groter word (meer produkte/dienste of meer winkels of meer lande)
Verduidelik hoe rolspelers in die ekonomie n onderlinge verhouding het
Waarvan hang ons behoeftes af?
- Kultuur
- Omgewing
Noem redes hoekom mense verskillend aantrek?
- Kultuur (Zoeloes vs Ndebeles)
- Seisoene
- Geleentheid (troue vs begrafnis)
Hoekom dra ons klere?
- Om ons liggaam te bedek
- Om ons liggaamstemperatuur te reguleer om ons warm of koel te hou
Van watter faktore hang mense se beskutting / behuising af?
- Klimaat (igloe vs tent)
- Sosiale posisie (koning vs boer)
- Hoeveel geld bestee kan word (dubbelverdieping huis met swembad en tennisbaan vs shack)
Noem voorbeelde van ontspanning
- Sport
- Lees n boek
- Sing koor
- Gaan fliek
- Dans
Wat gebeur as ons nie ontspan nie?
- Ervaar stres
- Word selfs siek
Noem voorbeelde van diensverskaffers
- Haarsalon
- Bank
- Plek van aanbidding
Hoekom werk mense?
- Geld te verdien
- Om n bestaan te kan maak
- Om goedere en dienste te koop (verbruiker)