Voortplanting in Mense Flashcards
Waaruit bestaan die Manlike voortplantingstelsel?
- Paar testes in skrotum, vorm spermselle en testosteroon.
- n Stel buisies: epididimus, vas deferense ejakulatoriese buis, uretra.
*Drie kliere voeg vloeistowwe by spermselle om semen te vorm:
-Twee seminale vesikels
-Prostaatklier
-Twee Kliere van Cowerp.
- Penis: Dra spermselle vanaf man na vagina van vrou.
Waaruit bestaan die vroulike voortplantingstelsel.
*Paar ovaria/eierstokke wat eierselle in fallopiese buise vrystel ( skei hormoon estrogeen af).
*Fallopiese buise wat na baarmoeder lei.
*Baarmoeder/Uterus
*Vagina / geboortekanaal
*Die vulva van eksterne genetailia.
As wat word seuns en dogters beskou?
Word as adolessente beskou
Watter veranderinge gebeur gedurende puberteit.
Fiesiese en Sielkundige
Beskryf Gametogenese
1) Een diploiede sel
2) Word vier haploiede selle.
3) Via meiose ( verhoog variasie
4) By MANS : 4 spermselle
By VROUENS: 1 eiersel en 3 polere liggame .
Watter 2 prosesse val onder gametogenese van mans en vrouens
MANS: Spermatogenese
VROUENS: Oogenese
Beskryf die prosess van Spermatogenese
1) Onder die invloed van Testosteroon
2) Diploiede selle in die seminale buisies van die testes.
3) Ondergaan meiose
4) Haploiede spermselle vorm
Beskryf die prosess van Oogenese
1) Diploiede selle in die ovarium ondergaan meiose
2) om talle follikels te vorm
3) aan die begin van puberteit
4) onder die invloed van FSH
5) een sel in n follikel vergroot en ondergaan die res van meiose
6) Vier selle word geproduseer slegs een oorleef en ontwikkel om die eiersel te word.
7) dit gebeur in n maandelikse siklus.
Wat is Puberteit.
Proses van fisiese en fisiologiese verandering.
Wat is Adolessensie.
Tydperk waartydens fisiese en fisiologiese en sielkundige verandering gebeur.
Beskryf die proses van Bevrugting
Waar: Fallopiese buise
Wanneer: 14 Dae
Hoe: Sel kern versmelt met eiersel kern.
Hoekom: Om kerns te kombineer om die korrekte chromosoomgetal te he en om variasie te verhoog.
Verduidelik die proses van bevrugting
Wat : Samesmelting van sperm en eierselkerne
Hoekom: Om embrio met die korrekte chromosoom getal te skep.
Beskryf hoe die spermsel geskik is vir sy funksie
*Kern
*Akrosoom
*Mitochondria
*Stert (bv: lang stert vir swem )
Beskryf die Ovariale siklus
*Onder invloed van LH swel die Graafse follikel op en bars oop om ovum in falopiese buis vry te stel
*Proses word ovulasie genoem, vind plaas op dag 14 van menstruele siklus
*Lee Graafse follikel ontwikkel in Corpus Luteum in en sekreet Progesteroon tydens swangerskap.
*Ovarium sekreet ook estrogeen wat endometrium voorberei vir implanting van bevrugte ovum.
*Indien swagerskap nie plaasvind nie disintegreer die Corpus Lutem.
Beskryf die Menstruele/ Uterale siklus.
- Duur 28 da en onder hormoon beheer in geslagsrype vrouens.
- Endometrium van uterus word ryklik van bloedvate voorsien ter voorbereiding van bevrugte eiersel.
*Bevrugting nie plaasvind nie , bereik onbevrugte eiersel die baarmoeder. - Corpus Luteum breek af en progesteoon vlakke daal.
*Endometrium breek dan af en bloed en slym word deur die vagina na buite geskei.(Menstruasie). - Vrystelling van bloed duur 5 dae
- Bevrugting plaasvind sal Corpus luteum behou bly en aanhou progesteroon vervaardig vir swagerskap.
Stappe / 5 Hoof punte van Bevrugting
1) Bevrugting
2) Sigoot
3) Morula
4) Blastosist
5) Inplanting
Verduidelik die Chorion laag
- Buitenste membraan
- Ontwikkel uitgroeisels wat endometrium binnedring
- Vergroot aanhegtingsoppervlakte
- Bevat kapillere netwerke sodat moeder se bloed nie met met embrio meng nie.
Verduidelik die Plasenta laag
- Tydelike orgaan
- Skei progestroon en estrogeen af om swangerskap te handhaaf.
- Maak voorsiening vir diffusie van suurstof en voedingstof
- Fetale afval word via plasenta na moeder se bloed verwyder
*Verspreiring om siektes te voorkom
Wat is die Aar?
Dra suurstofryke bloed met voedingstowwe
Wat is die Slagaar?
Dra suurstofarm bloed met afvalstowwe.