Voorsetsels, term 1&2, grade 5 Flashcards
Fil in die korrekte voorsetsel:
Hy skryf ‘n brief ….. Jan.
aan
Fil in die korrekte voorsetsel:
Hulle skakel die lug …..
aan
Fil in die korrekte voorsetsel:
Hulle sit … tafel.
aan
Fil in die korrekte voorsetsel:
Die appel hang …. die boom
aan
Fil in die korrekte voorsetsel:
Ek dink … jou.
aan
Fil in die korrekte voorsetsel:
Die kinders sit …. tafel.
aan
Fil in die korrekte voorsetsel:
Hy loop …. iemand.
agter, langs
Fil in die korrekte voorsetsel:
Die bal l^e …. die muur.
agter, langs
Fil in die korrekte voorsetsel:
Sy kuier …. haar ouma.
by
Fil in die korrekte voorsetsel:
Hy bly … ons.
by
Fil in die korrekte voorsetsel:
Hy het … die hawe aangekom.
by
Fil in die korrekte voorsetsel:
Jy koop groente … die winkel.
by
Fil in die korrekte voorsetsel:
Ek ontmoet jou … die park.
by
Fil in die korrekte voorsetsel:
Ek verkies tee …. water.
by
Fil in die korrekte voorsetsel:
Hy glo … goeie maniere.
in
Fil in die korrekte voorsetsel:
Skink die tee …. die koppie.
in
Fil in die korrekte voorsetsel:
Hy val …. die water.
in
Fil in die korrekte voorsetsel:
Sy spring … die water.
in
Fil in die korrekte voorsetsel:
Hy stel belang …. kuns.
in
Fil in die korrekte voorsetsel:
Die kafee staan …. die kantoor.
langs, agter
Fil in die korrekte voorsetsel:
James sit …. my.
langs, onder, agter
Fil in die korrekte voorsetsel:
Ons gaan … vakansie.
met
Fil in die korrekte voorsetsel:
Jan praat … sy buurman.
met
Fil in die korrekte voorsetsel:
Hy is tevrede … sy punt.
met
Fil in die korrekte voorsetsel:
Hy gooi my …. die bal.
met
Fil in die korrekte voorsetsel:
Hy kyk …. die mooi prente.
na
Fil in die korrekte voorsetsel:
Ek doen sport …. skool.
na
Fil in die korrekte voorsetsel:
Ek sien uit …. die kamp.
na
Fil in die korrekte voorsetsel:
Dit smaak …. aarbeie.
na
Fil in die korrekte voorsetsel:
Ek soek …. die bal.
na