Voorsetsels/prepositions Flashcards
1
Q
Die boek behoort…….. Susan.
A
Aan
2
Q
Tom kuier……… Stuart
A
By
3
Q
Ek woon……. Oos-London
A
In
4
Q
Ek praat ……… my ma.
A
Met
5
Q
Luister mooi…… die onderwysers.
A
Na
6
Q
Moenie …….. die hoek hardloop nie.
A
Om
7
Q
My tas is …….. die tafel.
A
Onder
8
Q
Spring ……… die klip.
A
Oor
9
Q
Ek sit …… ‘n blou stool.
A
Op
10
Q
Ek is bang …….. grout honde.
A
Vir
11
Q
Jane speel ……. skool tennis
A
Voor