Voorsetsels/Prepositions Flashcards

1
Q

Ek leun _____ die muur. (Lean against)

A

Ek leun teen die muur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Ek stap _____ die muur. (Walk along)

A

Ek stap langs die muur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Ek loop __ die dak. (Walk on)

A

Ek loop op die dak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Ek klop ___ die deur. (Knock on)

A

Ek klop aan die deur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ek verlang __ iemand. (Long for)

A

Ek verlang na iemand.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Ek is verlief __ jou. (In love with)

A

Ek is verlief op jou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Ek is verloof __ jou. (Engaged to)

A

Ek is verloof aan jou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Ek is getroud ___ jou. (Married to)

A

Ek is getroud met jou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Ek gaan ___ vakansie. (Go on holiday)

A

Ek gaan met vakansie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

______ die droogte. (During)

A

Tydens die droogte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Ek dien __ ‘n komitee. (On a committee)

A

Ek dien in ‘n komitee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Ek is ___ die beurt. (It’s my turn/I’m up)

A

Ek is aan die beurt.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hy doen dit ___ abuis. (By mistake)

A

Hy doen dit per abuis.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Ek is afhanklik ___ jou. (Dependent on)

A

Ek is afhanklik aan jou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Ek is behendig ___ iets. (Good at)

A

Ek is behendig met iets.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Ek is vertroud ___ iets. (Familiar with)

A

Ek is vertroud met iets.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Ek is __ my hoede. (On my guard)

A

Ek is op my hoede.

18
Q

Leer neem baie tyd __ beslag. (Take a lot of time)

A

Leer neem baie tyd in beslag.

19
Q

Ek skenk/gee aandag ___ iets. (Pay attention to)

A

Ek skenk/gee aandag aan iets.

20
Q

Ten spyte ___ (In spite of)

A

Ten spyte van.

21
Q

Te danke ___ (Thanks to)

A

Te danke aan

22
Q

Ter wille ___ (For the sake of)

A

Ter wille van

23
Q

__ die geheel (On the whole)

A

In die geheel

24
Q

___ my spyt (To my regret)

A

Tot my spyt

25
Ek glo __ God. (Believe in)
Ek glo in God.
26
Ek raak __ vervoering ___ iets. (Get carried away by)
Ek raak in vervoering oor iets.
27
Ek herken jou ___ iets. (Recognise from)
Ek herken jou aan iets
28
Ek doen afstand ___ iets. (Renounce something)
Ek doen afstand van iets.
29
Ek kom weer ___ verhaal. (Come back to the story)
Ek kom weer tot verhaal.
30
Ek is geheg ___ iets. (Attached to)
Ek is geheg aan iets.
31
Dit raak __ onbruik. (Fall into disuse)
Dit raak in onbruik.
32
Iets val __ my smaak. (To my taste)
Iets val in my smaak.
33
Ek smag __ iets. (Long for)
Ek smag na iets
34
Ek hou toesig ___ iets (supervise)
Ek hou toesig oor iets.
35
Die deur verleen toegang ___ iets. (Grant access to)
Die deur verleen toegang tot iets
36
Jou gedrag doen afbreuk ___ iets. (Detract from)
Jou gedrag doen afbreuk aan iets.
37
Ek neem kennis ___ iets. (Take note of)
Ek neem kennis van iets.
38
Ek lê klem __ iets. (Lay claim to)
Ek lê klem op iets.
39
Ek verheug my ___ iets. (Rejoice over)
Ek verheug my oor iets.
40
Ek verbeter __ iets. (To improve on)
Ek verbeter op iets.