Voorsetsels Flashcards
1
Q
Sy is verlief _ Thomas.
A
Op
2
Q
Die vrou ly _ kanker.
A
Aan
3
Q
Ek noem hom _ sy naam.
A
Op
4
Q
Hulle bid _ God.
A
Tot
5
Q
Hy probeer _ die waarheid kom.
A
Agter
6
Q
Hulle is _ vakansie.
A
Met
7
Q
Hy is getroud _ ‘n onderwyser.
A
Met
8
Q
Hy vra _ verskoning.
A
Om
9
Q
Hy ry _ motor en dan _ trein.
A
Per per
10
Q
Hy gaan _ perd en dan _ voet.
A
Te te
11
Q
Sy is verloor _ Johan.
A
Aan
12
Q
Johan klop _ die deur.
A
Aan
13
Q
Die polisie neem die skelm _ hegtenis.
A
In
14
Q
Hulle word _ bedrog verdink.
A
Van
15
Q
Die trofee is _ die beste span oorhandig.
A
Aan