Voorsetsels Flashcards
1
Q
Hy noem haar …. haar naam
A
Op
2
Q
Hulle bid …. God
A
Tot
3
Q
Hulle is … vakansie
A
Met
4
Q
Die nuwe plan se dat die vertoning …. 14:00 sal begin
A
Om
5
Q
Hy probeer …. Die waarheid kom
A
Agter
6
Q
Hul ry …. Motorfiets vamdag
A
Per
7
Q
Sy praat …. Haar boetie
A
Van
8
Q
Ek is ….. Die wind
A
Deur
9
Q
….. N week is dit vakansie
A
Oor
10
Q
Hulle sit …. Hul maats
A
By
11
Q
Hy gaan …. Voet daar kom
A
Te
12
Q
Sy is woedent …. hom
A
Vir
13
Q
Sy aard….. haar ma
A
Na
14
Q
…… Midernag het ons die dief hoor inkom
A
Teen
15
Q
Hy ly …. n ongeneeslike siekte
A
Aan