Voornaamwoorde Flashcards
Haar boetie, Tom, wil hê hul pa moet … ook ‘n motorfiets koop.
hom
Die geld wat sy kry … eie geld.
haar
Mary ry elke dag met … motorfiets skool toe.
haar
Sandra het ‘n kar. Die kar is …
hare.
Duncan en sy vriende gaan kaap toe. … is baie bly.
Hulle
Die meise sit in die kar. … is verveeld.
Sy
Ek sit in my kar. Die kar is …
myne.
Die groep seuns het hulle rekenaars vergeet. Die rekenaars is …
hulle s’n.
Jy het ‘n baie mooi blou sak. Die sak is …
joune.
Die seun het sy rekenaar gevind. Die rekenaar is …
syne.
Ons hou baie van ons skoene. Die skoene is …
ons s’n.
Ek het ‘n nuwe bril gekoop. Dit is … bril.
my
Die seun het sy sarekenaar verloor. Dit is … sakrekenaar.
sy
My vriend loop in doe stad. Ek kan … van my gebou af sien.
hom
Daar lê ‘n pen op die tafel, maar … is nie myne nie.
dit
Wie loop daar? … mos my onderwyser.
Dis
Nie ‘op dit’ nie.
daarop
Nie ‘in dit’ nie.
daarin
Nie ‘met dit’ nie.
daarmee
Nie ‘vir dit’ nie.
daarvoor