Voornaam Woorde Flashcards
0
Q
Die man dra ……tas
A
Sy
1
Q
Die meisie eet ………..roomys
A
Haar
2
Q
Die kinders lees ………..boeke
A
Hulle
3
Q
Ons speel met ……bal
A
Ons
4
Q
Ek maak ……skoene skoon
A
My
5
Q
Hier is ń motor. ………..is groen.
A
Dit