Verwering Flashcards
Wat is n fragment
N klein stukkie va iets wat afgebreek het
Wat is termies
As iets deur hitte beinvloed word
Wat is breking
Om iets te breek of te kraak
Wat is klippieshelling
Skerp klipperigheid aan die boet van m helling
Wat is verwering
Die afbreek van rots in kleiner partikels deur fisiese, chemiese en biologiese prosesse.
Watse tiepes verwering kry ons?
Fisiese verwering
Chemiese verwering
Biologiese verwering
Wat is fisiese verwering
Afbreek van rots
Uitsetting en sametrekking
Tempratuurverandering
Watse twee soorte fisiese verwering is daar
Vries-Ontvries verwering
Termiese breking
Watse soort verwering word nie deur tempratuur verandering veroorsaak nie?
Drukverligting
Wat is fisiese verwering - termiese breking?
Daagliks groot tempwisseling
Baie koue en baie warm dag en nag
Buitenste rotslaag afskilfer
Dit saam chemiese verwering veroorsaak SFEROÏDALE
Wat is fisiese verwering - Brande
Intense hitte wat rotse laat uitset
Wat is fisiese verwering - Drukverligting
Word ontlading genoem Rots wat diep gele het agv van erosie aan opp bloodgestel word Rots was onder groot druk onder opp Bo opp druk verminder Bo opp sit uit en breek
Hoe werk vries-ontvries verwering
Water word vasgevang in kraak wanneer water vries sit dit uit met 9-10% wat druk op rots veroorsaak
Wanner die temp bo vriespunt styg smelt die ys
As herhaarlik gebeur verswag rots en kan skerp fragmente versplinter
Kan skerp klipperigheid aan voet van helling ophoop klippieshelling
Baie algemeen in woestyne
Wat is chemiese verwering
Rots deur chemiese prosesse ontbind, opgelos os losgewikkel word
Verander samestelling van rots soms wanneer water met minerale reageer om chemiese reaksies te veroorsaak
Reen is basies swak suur
Minerale (kalksteenverbindings) word deur reen opgelos
Rots verswak en begin opbreek
Wat word die kalksteenopp op rotse genoem
Kalksteenplaveisel verweer om groewe te vorm wat oplossinhsplete genoem word en plat riwwe wat klinte genoem word