VERSAMELNAME Flashcards
‘n Span Spelers
a team of players
‘n Leer soldate
and army of soldiers
‘n Bos Blomme
A bouquet of flowers
‘n Swem Bye
a swarm of bees
‘n Swerm voels
a flock of birds
‘n Skool visse
a school of fish
‘n Trop skape
a flock of sheep
‘n Kudde Beeste
a herd of cattle
‘n Reeks berge
a range of mountains
‘n Vloot skepe
a fleet of ships
‘n Groep kinders
a group of childresn
‘n Skare mense
a crowd of people
‘n Bundel gedigte
a collection of poems
‘n Plantasie bome
a plantation of trees
‘n Tros druiwe / piesangs
a bunch of grapes / bananas
‘n Bende rowers
a gang of robbers
Vuil borde, glase, messe, ens.
Skottelgoed
Penne, uitveers, linials, ens.
Skryfbehoeftes
Vuil klere soos hemde, rokke, ens.
Wasgoed
Meel, Blikkieskos, rys, ens.
Kruideniersware
Apples, Lemoene, ens.
Veugte
Boontjies, ertjies, spinasie, ens.
Groente
Lankens, kussingslope, ens.
Beddegoed
Morors, vliegtuie, motorfietse, ens.
Vervoermiddels
Poppe, Karretjies, teddiebere, ens.
Speelgoed