Versamelname Flashcards
Bagasie
Baie tasse, pakkies, en ander los dinge wat ‘n reisiger saam met hom neem
Bende
‘n klomp rowers of skelms
Bondel wasgoed
Baie wasgoed
Boord
baie vrugtebome wat saam in ‘n tuin geplant is
Bundel
‘n klomp gedigte, verhale of ander prosawerke in een boek
Famile
‘n groep mense wat met bloedverwante aan makaar verbind is
Gehoor
mense wat saam in ‘n ruimte soos ‘n saal na byvoorbeld ‘n opvoering, ‘n uitvoering, ‘n voorlesing of ‘n toespraak luister
Gesin
‘n pa, ‘n ma en hul kind of kinders
Koor
’n groep mense wat saam sing
Kykers
al die mense wat saam na ’n televisie-uitsending kyk
luisteraars
al die mense wat saam na ’n radio-uitsending luister
passasiers
‘n groep mense wat per trein, boot, vliegtuig, motor of bus reis
personeel
die groep mense wat saam by ‘n besigheid of skool werk
skool visse
’n groot groep visse
swerm voëls/ bye
baie vlieënde bye of voëls bymekaar