Versaamelname Flashcards
baie tasse, pakkies en ander los dinge wat ń reisiger saam met home neem
bagasie
ń klomp rowers of skelms
bende
baie wasgoed
bondel wasgoed
baie vrugtebome wat saam in ń tuin geplant is
boord
ń versameling mense wat sing
koor
al die mense wat saam na ń televise uitsending kyk
kykers
ń groep mense wat per trein,boot, vliegtuig, motor of bus reis
passasiers
baie vlieënde bye of voëls bymekaar
swem voēls/bye
al die mense wat saam na iets kyk wat voor hulle gebeur, bvoorbeeld ń straatkonsert
toeskouers
ń groep vee of wilde diere (kleiner diere) wat saamleef
kudde skape
ń groep vee of wilde diere (groot diere) wat saamleef
trop beeste
ń groep skepe wat saamvaar of samhoort
vloot skepe
ń groep of bos bome
woud/plantasie