Verlede Tyd Flashcards
Arun help vir Patrick met sy rekenaar.
Arun het vir Patrick met sy rekenaar gehelp.
Thandi en Marita het van popmusiek gehou.
Thndi en Marita het van popmusiek gehad.
Hulle het baie pret saam.
Hulle het baie pret sam gehad.
Joe en Lucky is beste maats.
Joe en Lucky was beste maats.
Kameelperd se nek en bene is eers kort.
Kameelperd se nek en bene was eers kort.
Daar is ‘n droogte en die kos is min.
Daar was ‘n droogte en die kos was min.
Kameelperd en Renoster vra hulp by die doktor.
Kameelperd en Renoster het hulpby die doktor gevra.
Net Kameelperd drink die medisyne.
Net Kameelperd het die medisyne gedrink.
Sy bene en nek word daarna langer en langer.
Sy bene en nek het daarna langer en langer geword.
Ek help Pieter met sy werk.
Ek het Pieter met sy werk gehelp.
Ek hou van roomys.
Ek het van roomys gehou.
Ons het baie vriende.
Ons het baie vriende gehad.
Sarah is my beste vriend.
Sarah was my beste vriend.
Nico se pa kan robotte bou.
Nico se pa kon robotte gebou.