Verkleinwoorde (diminutives) Flashcards
Muur (double vowel)
Muurtjie
Aap
Apie
Venster (2 syllables +r)
Venstertjie
Foto (ending on a short vowel)
Foto’tjie
Dag (short vowel + k, p, g, s)
Daggie
Been (double vowel +n)
Beentjie
Kat (word ending on a, t)
Katjie
Hond (word ending on a, d)
Hondjie
Vakansie (word ending on a, ie)
Vakansietjie
Boek (double vowel)
Boekie
Hark (ending with a double consonant)
Harkie
Dam (short vowel +m)
Dammetjie
Kar (short vowel +r)
Karretjie
Vel (short vowel +l)
Velletjie
Pen (short vowel +n)
Pennetjie
Rib (short vowel +b)
Ribbetjie
Koning (2 syllables +ing)
Koninkie
Boom (2 of the same vowels +m)
Boompie
Besem (2 syllables +m)
Besempie
Ring (one letter +ing)
Ringetjie
Tang (one letter +ang)
Tangetjie
Tong (one letter +ong)
Tongetjie