Verkleining Flashcards
1
Q
Kind
A
Kindjie/kindertjies
2
Q
Lewe
A
Lewetjie
3
Q
Uitdaging
A
Uitdaginkie
4
Q
Ooreenkoms
A
Ooreenkomsie
5
Q
Ding
A
Dingetjie
6
Q
Kontras
A
Kontrassie
7
Q
Diens
A
Diensie
8
Q
Probleem
A
Probleempie
9
Q
Oplossing
A
Oplossinkie
10
Q
Tyd
A
Tydjie
11
Q
Plan
A
Plannetjie
12
Q
Lid
A
Lidjie
13
Q
Saak
A
Sakie
14
Q
Aand
A
Aandjie
15
Q
Vraag
A
Vragie