Vergelykings Flashcards
1
Q
arm soos ‘n
A
Kerkmuis
2
Q
Blind soos ‘n
A
Mol
3
Q
Donker soos die
A
Nag
4
Q
Eet soos ‘n
A
Vark
5
Q
Groen soos
A
Gras
6
Q
Vinnig soos
A
Blits
7
Q
Rooi soos
A
Blood
8
Q
Stil soos ‘n
A
Muis