Verbuiging van byvoeglike naamwoord Flashcards
1
Q
oud
A
ou
2
Q
koud
A
koue
3
Q
oulik
A
oulike
4
Q
doof
A
dowe
5
Q
moeilik
A
moeilike
6
Q
leeg
A
leë
7
Q
goud
A
goue
8
Q
goed
A
goeie
9
Q
hard
A
harde
10
Q
hoog
A
hoë
11
Q
pragtig
A
pragtige
12
Q
lank
A
lang
13
Q
jonk
A
jong
14
Q
kalm
A
kalm
15
Q
vroeg
A
vroeë
16
Q
fyn
A
fyn
17
Q
fantasties
A
fantastiese
18
Q
nors
A
nors
19
Q
half
A
halwe
20
Q
vrolik
A
vrolike
21
Q
belangrik
A
belangrike
22
Q
laag
A
lae
23
Q
nuut
A
nuwe