Verbindings E Chemiese Reaksies Flashcards
Definieer element:
ń Elenment is ń suiwer stof wat net uit een soort atoom bestaan
Hoekomis elemente die kleinste boustene van verbindings?
Want n element kan nie deur chemiese metodes in eenvoudiger stowwe opgebreek word nie.
Definieer Verbinding:
Ń suiwer stof wat uit 2 of meer verskillende atome bestaan,bv. Water het 2 waterstof atome en 1 suurstofatoom
Wat toon n verbinding se chemiese formule aan?
N verbinding se chemiese formule toon aan watter element teenwoordig is in die verbinding en hoeveel atome van elke element daar in 1 molekuul is,bv. H2O
Waaruit bestaan die atome van n elment?
3 subatomiese deeltjies(hoofdeeltjies):
- Protone(+)
- Elektrone(-)
- Neutrone(N)
Watse lading het atome oor die algemeen?
Atome het oor die algemeen geen lading nie,@die totale aantal protone is gelyk aan die aantal totale elektrone
Hoe word elemnte op die periodieke tabel geklassifiseer?
-Metale
-Metalloïedes(halfmetale)
- Nie-metale
Waar lê metale op die periodieke lyn?
Metale lê links van die skeidslyn(sigsaglyn)
Waar lê nie-metale op die periodieke tabel?
Nie-metale lê regs van die Sigsaglyn(skeidslyn)
Waar lê die metalloïedes op die periodieketabel?
Weerskante van skeidslyn( B,Si,Ge,As,Sb,Te,Po)
H
Waterstof
He
Heluim
Li
Litium
Be
Berilium
B
Boor
C
Koolstof
N
Stikstof
O
Suurstof
F
Fluoor
Ne
Neon
Al
Aluminium
Si
Silikon
Mg
Magnesuim
P
Fosfor