Vaste Verbindings Flashcards
1
Q
Heeltemal gesond
A
Blakende gesondheid
Blakend beteken om te gloei
2
Q
Antwoord kan twee interpretasies hê
A
Dubbelsinnige antwoord
3
Q
Bewys is finaal
A
Onomstootlike bewyse
4
Q
Weermag gereed vir geveg
A
Slagvaardige leër
5
Q
Ou, gewoont daaraan sondaar
A
Verstokte sondaar
6
Q
Kan net gevonnis word as weer oortree
A
Opgeskorte vonnis
7
Q
Almal sê dit is so
A
Onbestrede mosie
8
Q
Dit sê baie
A
Veelseggende glimlag
9
Q
Weggesteek of nie regtig sigbaar nie
A
Verskanste artikels
10
Q
Treurige, hartseer antwoord
A
Lakonieke antwoord
11
Q
Stemme wat nog nie seker is nie
A
Vlottende stem
12
Q
Koud en onkommunikatief
A
Afsydige houdings
13
Q
Intense warmte
A
Blakerende hitte
14
Q
Groot opgang
A
Meteoriese opgang
15
Q
Duidelike bewys
A
Klikklare bewys