Uitsonderings (verklein+meervoud) Flashcards
1
Q
Klein kinders
A
Kinderetjies
2
Q
Klein pad
A
Paadjie
3
Q
Klein skilpad
A
Skilpadjie
4
Q
Klein leerling
A
Leerlingetjie
5
Q
Klein nooi
A
Nooientjie
6
Q
Klein wa
A
Waentjie
7
Q
Baie hemp
A
Hemde
8
Q
Baie stad
A
Stede
9
Q
Baie skip
A
Skepe
10
Q
Baie gat
A
Gate
11
Q
Baie glas
A
Glase
12
Q
Baie vat
A
Vate
13
Q
Baie pad
A
Paaie
14
Q
Baie blad
A
Blaaie
15
Q
Baie lid
A
Lede
16
Q
Baie spel
A
Spele
17
Q
Baie bevel
A
Bevele
18
Q
Baie hof
A
Howe
19
Q
Baie hoof
A
Hoofed
20
Q
Baie kind
A
Kinders
21
Q
Baie lam
A
Lammers
22
Q
Baie bad
A
Baddens
23
Q
Baie lewe
A
Lewens
24
Q
Baie nooi
A
Nooiens
25
Baie gevoel
Gevoelens
26
Baie rug
Rûe
27
Baie brug
Brûe
28
Baie tyd
Tye
29
Baie sog
Sôe
30
Baie Buurman
Bure
31
Baie fransman
Franse
32
Baie Engelsman
Engelse
33
Baie gymnasium
Gymnasiums
34
Baie laboratorium
Laboratoriums
35
Baie lied
Liedere