Uitdrukkings Flashcards
Learn afrikaans expressions
Make use of the opportunity
‘n Mens moet die geleentheid benut
Force him to do it
Hulle dwing hom om dit te doen
Took up too much time
Dit het te veel tyd in beslag geneem
Eager to go
Ek was gretig om te gaan/ wou graag gaan
Make/ have an appointment
‘n afspraak reel/ afspraak maak/ hê
We gave up
Ons het oorgegee
We could accommodate them
Ons kon hulle huisves
Taken up with
Ek was ingenome met
Latest news/ information
Die jongste nuus/ inligting
Things went wrong
Sake het verkeerd geloop
Brought to safety
Is na veiligheid gebring
Gave me a lift
Hy het my opgelaai
Break a journey
‘n reis onderbreek
More or less
Min of meer
Came in handy
Dit het goed te pas gekom
Take steps to prevent it
Stappe doen om dit te voorkom
Burst into tears
Het in trane uitgebars
Went for a walk
Ons het ‘n ent gaan stap
See someone’s point of view
Iemand se standpunt probeer insien
Had a breakdown/ problem with
Teespoed met die motor gehad het
Make up a story
‘n storie uitdink/ versin
Scold someone
Iemand berispe
Carried on/ went ahead
Ons het voortgegaan
Not endure/ tolerate
Kon dit nie verduur nie