Trappe van vergylyking Flashcards
1
Q
jonk
A
jonger as
die jongste
2
Q
bietjie
A
minder as
die minste
3
Q
lief
A
liewer as
die liefste
4
Q
fluks
A
flukser as
die fluksste
5
Q
baie
A
meer as
die meeste
6
Q
breed
A
breër as
die breedste
7
Q
dof
A
dowwer as
die dofste
8
Q
doof
A
dower as
doofste
9
Q
droog
A
droër as
die droogste
10
Q
duur
A
duurder as
die duurste
11
Q
gaaf
A
gawer as
die gaafste
12
Q
goed
A
beter as
die beste
13
Q
hoog
A
hoër as
die hoogste
14
Q
koud
A
kouer as
die koudste
15
Q
leeg
A
leër as
die leegste