Trappe van vergelyking (degrees of comparison) Flashcards
1
Q
Arm
A
Armer Armste
2
Q
Baie
A
Meer Meeste
3
Q
Bang
A
Banger Bangste
4
Q
Berug
A
Berugter Berugste
5
Q
Besig
A
Besiger Besigste
6
Q
Beskaaf
A
Beskaafder Beskaafste
7
Q
Besope
A
Meer** besope **Mees besope
8
Q
Beẅoe
A
Meer** beẅoe **Mees beẅoe
9
Q
Bietjie
A
Minder** **Minste
10
Q
Dapper
A
Dapperder Dapperste
11
Q
Dof
A
Dowwer Dofste
12
Q
Doof
A
Dower Doofste
13
Q
Droog
A
Droër Droogste
14
Q
Eg
A
Egter Egste
15
Q
Fiks
A
Fikser Fiksste