Toets* Flashcards

1
Q

3 eienskappe v materiaal

A

Waterdig
Termiese isolasie
Vuurbestand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Statieze kragte

A

Krag wat op d struktuur uitgeoefen word (staan stil)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Dinamiese kragte

A

Krag wat op die struktuur uitgeoefen word (beweeg rond)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Raamstrukture

A

Bestaan uit ‘n klomp stewige stange en stawe wat deur lasse aan mekaar verbind word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ander woord v raamstrukture

A

Skeletstrukture

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

3 eienskappe v raamstrukture

A
  1. het ‘n ligte gewig
  2. Steun laste, oorspan areas
  3. Word dikwels in driehoeke verbind
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Ander woord v driehoek versterking

A

Triangulering

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Komponent/deel

A

Sruktuele deel waaruit ‘n raamstruktuur bestaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

7 verskillende strukturele komponente in ‘n struktuur

A
  1. Kolomme
  2. Balke
  3. Boë
  4. Stutmure
  5. Bindlyne
  6. Stutte
  7. Ankers
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Kolomme/ pilare

A

Vertikale/ regop deel v struktuur wat sterk is onder drukkrag/ samepersing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Funksies v kolomme/pilare

A
  1. Ondersteun strukture - stabilisering
  2. Kan alleen staan bv. Standbeeld
  3. Kan dien as fondasie v struktuur
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Balke

A

Horistontale deel v struktuut. Moet buiging weerstaan. Belangrik v strukture soos brûe wat nie direkte ondersteuning aan d onderkant het nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Funksies v balke

A
  1. Oorspan gapings
  2. Dra dele v ‘n struktuur
  3. Ondersteun strukture
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

3 maniere waarop balke ondersteun word

A
  1. Vrylik ondersteunde balke - op al2 kante
  2. Balke wat ondrsteun word op albei punte
  3. Vrydraende balke (slegs aan d 1 kant ondersteun)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Effektiwiteit v balke word bepaal deur:

A

Die materiaal waarvan dit gemaak is & die vorm daarvan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Maniere waarop ‘n balk belaai word:

A

|||| <- ongelyke / gekonsentreerde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Boë

A

Geronde struktuur wat d afwaartse krag v sy eie gewig & v enige gewig wat v bo af daarop druk, oordra om die boog & met d kante af na sy basis toe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Hoe om ‘n boog te bou

A

Word eers houtraam gebou. Houtraam help om klippe/ stene in posisie te hou. Word later verwyder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Stutmure

A

Struktuur wat teen iets gebou word om dit aan 1 kant te steun of te versterk. Word ook gebruik ok d kante v ‘n boog te ondersteun.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Bindlyne

A

Soortgelyk aan ankers, behalwe dat hul ‘n struktuur aan ‘n muur vasbind. Die deel wat aan ‘n trekkrag blootgestel word word d bindlyn genoem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Stutte

A

Deel v ‘n raamstruktuur wat teen 2 ander dele druk. Moet sterk wees onder drukkrag. D deel vd struktuur wat aan ‘n drukkrag blootgestel word, word d stut genoem.

22
Q

Anker

A

Tou of kabel wat 1 punt v ‘n struktuur aan d grond vashou. Bv. Toue v ‘n tentpaal.

23
Q

Statiese ladings

A

Dit beweeg nie. Bv. Mannetjie wat stapel boeke vashou as hy stilstaan. Drukkrag - staties

24
Q

Dinamiese ladings

A

D lading beweeg terwyl daar ‘n krag op d struktuur uitgeoefen word.

25
Verskillende kragte wat 'n rol op strukture speel:
Trekkrag Drukkrag Skeurkrag Draaikrag
26
Trekkrag
'n tou wat tussen 2 mense getrek word verkeer in 'n toestand v spanning. Dele vd struktuur word uitmekaar getrek.
27
Drukkrag
Gewig v bagasie op motor veroorsaak 'n drukkrag op motor. Dele vd struktuur word inmekaar gepers/gedruk
28
Skeurkrag
Bv. Skêr, 2 handvatsels forseer 'n krag in teenoorgestelde rigtings op d skroefie vd skêr. Dele v 'n struktuur word in teenoorgestelde rigtings forseer.
29
Draaikrag
Bv. Liniaal wat in verskillende rigtings gedraai word
30
Verskillende brûe
1. Balkbrûe 2. Vakwerkbrûe 3. Hangbrûe 4. Kabelsteun brûe 5. 1 Enkel vrydraende brûe 5. 2 Saamgestelde vrydraende brûe 6. Boogbrûe
31
Balkbrûe
Eenvoudigste & oudste vorm. Gewig vd balk veroorsaak druk na onder, gevolglik moet d balk baie sterk wees om nie na onder te buig nie
32
Vakwerkbrûe
Word versterk deur 'n raamwerk v stawe wat so gevorm word da hulle 'n reeks v driehoeke vorm.
33
Hangbrûe
Kan groot afstande oorspan. D pad oor hangbrug hang aan staaltoue wat tussen 4 torings gespan is. Staalkabels word geanker in grond.
34
Kabelsteunsel brûe
D gewig v 1 kant vd brug balanseer d gewig vd anderkant vd brug.
35
Enkel vrydraende brûe
Word gewoonlik met stutarms of draagarms so aan d oewer vd rivier vasgeheg dat d ander punt geen ondersteuning nodig het nie.
36
Saamgestelde vrydraende brûe
As meer as 1 vrydraende balk in d brug gebruik word word dit 'n saamgestelde vrydraende brug genoem. Dit word in d middel gestut & het 2 arms wat na weerskante toe uitstrek om 'n T te vorm.
37
Boogbrûe
Baie sterk. Word gebou waar dit nie moontlik is om pilare in diep klowe of in riviere op te rig nie. Die gewig druk oor d boog langs & word versprei tot op die ente wat op stutte rus.
38
Steunsel
Kabel wat gebruik word om 'n mas vas te maak.
39
4 versterkingstegnieke v raamstrukture
Triangulering/ driehoekversterking Buise en balke Golwing/ riffeling Gewapende beton
40
Sluitsteen
Die belangrikste steen in d boogbrug, sonder hierdie steen sal brug in mekaar val
41
Hoe versterk triangulering 'n brug?
Dit verprei die gewug v enuge voertuig/voetganger oor d brug. D gewig word verprei deur al d dele wat verseler dat d brug groot vragte kan dra.
42
Triangulasie
Driehoek - 1 vd sterkste vorms. Dis hoekom dAar so baie v driehoekvorming gebruik gemaak word.
43
Insetsels/hoeksteunsukke
Word gemaak v onbuigsame materiaal. Word aan raamstrukture verbind. Insetsels word veral b bouwerk gebruik om las te versterk.
44
2 dwarsstuk & spanstuk (buise & I-balke)
As staaf of dwarsstuk n struktuur gevoeg word om dit stewig te maak - spanstuk. Die dwarsstuk laat geen beweging toe nie.
45
Webbe
Web - die dunner stuk metaal in 'n metaal I-balk
46
Knoopplate
Word b ingenieurs- & bouwerk gebruik. B bouwerk is dit d strook hout tussen d dak & d skoorteen. B ingenieurswerk word hulle gebruik om 'n las te versterk.
47
3. Golwing/Rigfeling
Plat materiale kan ook sterker gemaak word. Dun materiale is nie styf nie en buig maklik. Golwing is 'n voorbeeld om dakplate te versterk.
48
4. Versterking v beton.
'N staal staaf word in 'n beton megsel gegoet om d beton sterker te maal.
49
Hoekom word beton met 'n ysterstaaf versterk?
Omdat beton swak is
50
Hoe word ysterstaaf in beton gebruik?
Dit word geplaas waar d spanning d meeste is. D staaldtaaf bied dan weerstand teen d trekkrag. Dit staan bekend as gwapende beton.
51
Hoe beïnvloed d posisie vd swaartepunt gravitasie?
1. Hoe laer swaartepunt, hoe meer stabiel sal d struktuur wees.'N breër basis verlaag d swaartepunt.
52
Gewig v iets
Mag