Toekomende Tyd Flashcards
1
Q
Ek moet my tande borsel.
A
Ek sal my tande moet borsel.
2
Q
Ek speel met my hond.
A
Ek sal met my hond speel.
3
Q
Ek lees die koerant.
A
Ek sal die koerant lees.
4
Q
Luke wil partytjie toe gaan.
A
Luke sal partytjie toe wil gaan.
5
Q
Joshua het klavier gespeel.
A
Joshua sal klavier speel.
6
Q
Die kinders het ‘n geraas gemaak.
A
Die kinders sal ‘n geraas maak.
7
Q
Almal moet in die ry staan.
A
Almas sal in die ry moet staan.