Termyn 3: Bemarkingsfunksies Flashcards

1
Q

7 Bemarkingsaktiwiteite

A

1) Opspoor van Verbruiker
2) Standaardisering en Gradering
3) Berging
4) Stoor
5) Vervoer
6) Finansiering
7) Koop en Verkoop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verskil tussen goedere en dienste

A
Goedere
• tasbaar/fisies
• skei van vervaardiger
• gestoor/vervoer
• vervaardig dan verkoop
• gekoop/besit
Dienste
• nie tasbaar
• nie skei van vervaardiger
• bederfbaar
• verkoop dan vervaardig
• ervaar/gebruik
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verbruikersgoedere (4)

A

1) Geriefsgoedere
2) Uitsoekgoedere
3) Spesialiteitsgoedere
4) Dienste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Lewensiklus van Produk (4 Fases)

A
  1. Bekendstelling
    - verkope min
    - benarking
  2. Groei
    - verkope verhoog
    - wins groei vinnig, verminder geleidelik
  3. Volwasse
    - verkope konstant
    - mededingers
  4. Afname
    - verkope verminder
    - nuwe produkte vat oor
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoekom ondernemings nuwe produkte ontwikkel. (4)

A
  1. Ouer produkte te vervang
  2. Markaandeel hou
  3. Mededingend bly
  4. Hou by veranderende begeertes en behoeftes van verbruikers
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Stappe om nuwe produk te ontwikkel (6)

A

1) Genereer idees
2) Selekteer idees en evalueer
3) Ontleed winsgewendgeid
4) Ontwikkel
5) Kommersialisering
6) Bemarking

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Verskillende Tipes Verpakking (6)

A

1) Onmiddelike gebruik
2) Dubbele gebruik
3) Herverkoop
4) Kaleidoskopies
5) Spesialiteit
6) Kombinasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Vereistes vir Goeie Verpakking (4)

A

1) Beskerm produk en bevorder verkope
2) Keer bederf/beskadig
3) Trek aandag
4) Verminder bergingskoste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Vereistes van Goeie Handelsmerk (4)

A

1) Maklik uit ken
2) Maklik herkenbaar
3) Bou handelsnaambekendheid
4) Aainduiding van gehalte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Belangrikheid van Prysbepaling (5)

A

1) Prys beïnvloed winsgewendheid
2) Prys beïnvloed verbruikers se gesingheid
3) Spesifiseer aflsag
4) Prys moet voorsiening maak van vervoerkoste
5) Prys moet voorsiening maak vir BTW

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Prystegnieke (8)

A
  1. Leierpryse
  2. Lokpryse
  3. Sielkundige prysvasstelling
  4. Prestigepryse
  5. Komplementer
  6. Afroompryse
  7. Markpenetrasieprys
  8. Waardeprysvasstelling
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Markvorme (4)

A
  1. Volnaaktr mededinging
  2. Monopolistieste mededinging
  3. Oligopolie
  4. Monopolie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Redes vir direkte verspreiding (5)

A
  • Vervaardigers soek volkome beheer
  • Verkoop meer doeltreffend
  • Ken teikenmark beter
  • Agente nie beskikbaar
  • Raak duur as agente wins in bereken
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Redes vir indirekte verspreiding (5)

A
  • Groter geografiese area
  • Verspreiding is wydverspreid
  • Vermy bemarkingsuitgawrs
  • Krediet verleen
  • Agente het kennis
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Soorte agente (5)

A
  1. Koopagent
  2. Verkoopagent
  3. Makelaar
  4. Fabrieksveeteenwoordiger
  5. In- en uitvoeragent
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly