Terms Flashcards
reboot
Om ‘n toestel te herbegin; om dit af te skakel en we’re aan te skakel/weer te begin
to restart a device; to turn it off and then back on/start again
Example: I had to reboot my computer because it was frozen.
recovery drive
Rekenaarbevel om die hardeskyf te herstel/ herstelaksie op rekenaars
computer command to restore the hard drive/recovery action on computers
Donker Web
Donker web gebruik komplekse stelsels wat ‘n gebruiker se ware IP-adres anoniem maak
Dark Web uses complex systems that anonymize a user’s true IP address
transponder
‘n Elektronise skyfie is ‘n type draadlose/ wireless kommunikasie-, moniterings- of kontrole- toestel wat seine opted en op inkomende seine reageer
a type of wireless communication, monitoring, or control device that picks up signals and responds to incoming signals
Photoshop
Photoshop is ‘n sagtewareprogram wat ‘n beeld digitaal verander deur toepaslike redigeringsagteware te gebruik.
Photoshop is a software program that digitally alters an image using appropriate editing software
VPN
Virtues Private Network omlei al jou internetaktiwiteite deur ‘n veilige geënkripteerde konneksie. Die bied jou ekstra privaatheid en anonimiteit.
Virtual Private Network reroutes all your internet activities through a secure encrypted connection. It provides you with additional privacy and anonymity.
Schadenfreude
Sielkundige term: om plesier te put uit ander se skade en probleme
psychological term: to derive pleasure from others’ harm and problems
Griekse mitologie: Medusa
Greek mythology: Medusa
‘n Vroulike monster met slange as hare; enigiemand wat na haar kyk, verander in ‘n klip
a female monster with snakes as hair; anyone who looks at her turns into stone
RFID (Radio Frequency Identification)
‘n tipe technologie wat veral op mediese gebied gebruik word, ‘n tipe biohacking
a type of technology used especially in the medical field, a type of biohacking
Griekse mitologie: Prometheus
Greek mythology: Prometheus
Prometheus het die gode se Vuuren gesteel en aan mense gegee. As sy straf het Zeus hom aan ‘n rots vasgeketting. Elke dag vreet ‘n arend sy lewer en in die aand groei dit terug.
Prometheus stole the gods’ fire and gave it to humans. As punishment, Zeus chained him to a rock. Every day, an eagle eats his liver, and it grows back at night.
IP address/Internet Protocol
Internet protocol adres is ‘n reeks nommers wat enige toestel op die internet identifiseer.
a series of numbers that identify any device on the internet
Tor: The Onion Router
Dis ‘n applikasieprogram wat ontwerp is vir anonieme web surfing/ webbladnavigasie. Dit herlei nodes van een rekenaar na die ander; verwyder een laag enkripsie en stuur dit dan na die volgende node. Dit is moeilik op die beginpunt van die boodskap na te spoor.
an application program designed for anonymous web surfing/web page navigation. It redirects nodes from one computer to another; removes one layer of encryption and then sends it to the next node. It is difficult to trace back to the starting point of the message.
DM/Direct Message
‘n Direkte boodskap is ‘n privaat manier om ‘n boodskap te stuur. Net die ontvanger kan dit oopmaak, soos bv. op Instagram.
A private way to send a message. Only the recipient can open it, like on Instagram.
Example: I sent him a DM to confirm our meeting time.
Palindroom
Dit is ‘n simmetriese woord wat van links na regs gelees kan word en omgekeerd; en nog dieselfde betekenis het, bv. kook.
A symmetric word that reads the same from left to right, e.g. ‘kook’.
Font-code
Dis ‘n geheime kode wat in die font/ lettertipe wegsteek is.
A secret code hidden in the font/typeface.