Termes Flashcards
Meersellig
Bestaan uit meer as een sel
Eukariote
Selle met membraangebonde organelle en ‘n selkern
Heterotrofies
Beskryf ‘n organisme wat nie sy eie kos kan vervaardig nie en op ander organismes voed
Saprotrofies
Leef van dooie en verottende organismes materie
Prokarioot
‘n Organisme sonder ‘n ware selkern en wat nie membraangebonde organelle bevat nie
Silia
Kort, beweeglike haaragtige strukture wat op die oppervlak van selle voorkom
Flagella
Lang beweeglike haaragtige struktuur wat vanaf die oppervlak van selle trek, word vir beweging gebruik
Pseudopodia
Uitsteeksels van die selmembraan van eensellige organisme, ook algemeen bekend as skynvoete
Obligaat
Moet in ‘n gasheer lewe om te kan oorleef
Parasiet
‘n Organisme wat op ‘n ander teer en die gasheer word deur die verhouding benadeel
Bakteriofaag
‘n Virus wat net bakterieëe aanval
Asellulêr
Bestaan nie uit een sel nie
Patogeen
‘n Organisme wat siektes veroorsaak
Pili
Haaragtige strukture wat op bakterie voorkom
Binêre deling
Deling wat in bakterieëe gebruik word om aseksueel voort te plant