Term 3 Flashcards
As jy “die” in die sin sien, dan moet jy gewoonlik WAT op die einde van die woord sit?
“-ste”
As jy “as” in die sin sien, dan moet jy gewoonlik WAT op die einde van die woord sit?
“-er”
Wat is die volgende twee trappe van vergelyking? Hoog, laag, koud, warm, ver, vaal, helder
Hoog, hoe"r, hoogste Laag, laer, laagste Koud, kouer, koudste Warm, warmer, warmste ver, verder, verste Vaal, valer, vaalste Helder, helderer, helderste
Wat is ‘n voornaamwoord?
Pronoun in English - grbruik in plass van a naamwoord.
‘n Klein woord wat jy iin plaas van ‘n persoon of ‘n persoon se naam.
Ek eet elke dag —- kos.
Ek eet elke dag my kos.
Piet eet nie —- pap nie!
Piet eet nie sy pap nie!
Jy moet —- hande was.
Jy moet jou hande was.
Moeder se” dat —- vir ons sal inskep.
Moeder se^ dat sy vir ons sal inskep.
Jane trek —- skoene aan.
Jane trek haar skoene aan.
Marie se^: “Ek sal —- eie koppie was”.
Marie se^: “Ek sal my eie koppie was”.
Julle gaan vandag al —- melk drink.
Julle gaan vandag al julle melk drink.
Vader roer —- koffie.
Vader roer sy koffie.
Hulle het —- tee gedrink.
Hulle het hulle tee gedrink.
My boetie se^ dat hy nie —- pen kan kry nie.
My boetie se^ dat hy nie sy pen kan kry nie.
Idiome: Die appel val nie ver van die boom af nie.
Hy is net soos sy pa of ma.
Idiome: Geld groei nie op my rug nie.
Ek werk swaar vir my geld.
Idiome: Geld in die water gooi.
Mors geld.
Idiome: Kerkmuise.
Baie arm wees.
Idiome: Tyd is geld.
Kan iets beter doen met you tyd.
Idiome: Om te draal.
Iets baie stadig doen.
Idiome: Sleep you voete gedurig.
Nie lus om iets te doen nie.
Idiome: Hy het hand en tand beloof om te help.
Hy gaan definitief help.
Idiome: Wat die hart van vol is, loop die mond van oor.
As dit goed gaan, praat ‘n mens graag daaroor.
Wat beteken die afkorting: SAP
Suid-Afrikaanse Polisie
Wat beteken die afkorting: mnr.
meneer
Wat beteken die afkorting: mev.
mevrou
Wat beteken die afkorting: str.
straat
Idiome: Hy het haar hart gesteel.
Sy he lief vir hom geraak.
Idiome: Hy is agter tralies.
Hy is in die tronk.
Idiome: As iets soos ‘n dief in die nag gekom het?
Jy het dit nie verwag nie.
Wat is die volgende twee trappe van vergelyking? groot, klein, breed, mooi, sterk, jonk
Groot, groter, grootste Klein, kleiner, kleinste Breed, bree"r, breedste Mooi, Mooier, mooiste Sterk, sterker, sterkste Jonk, jonger, jongste
Ek speel met —- niggie.
Ek speel met my niggie.
Hy vra —- oupa.
Hy vra sy oupa.
—- skryf met hulle potlode.
Hulle skryf met hulle potlode.
—- trek my tennisklere aan.
Ek trek my tennisklere aan.
Sy ry met —- fiets.
Sy ry met haar fiets.
Hulle gaan by —- oupa kuier.
Hulle gaan by hulle oupa kuier.
Ons ry met —- motor.
Ons ry met ons motor.
—- speel met my rekenaar.
Ek speel met my rekenaar.
—- speel met ons niggies.
Ons speel met ons niggies.
—- bel haar ma.
Sy bel haar ma.