Term 1 Exam Study Notes Flashcards
Hoe wys “Skuins lugfotos” die land van bo?
Van bo teen n hoek.
Hoe wys “Vertikale lugfotos” die land van bo?
Vanaf direk bo die Aarde se oppervlak.
Die skaal van die “Vertikale lugfoto” is slegs akkuraat teenoor ____ ?
Die middel van die beeld.
Wat is n “Kontoerlyn” ?
n Simboliese Horisontale lyn wat die hoogte en vorm van n helling aandui.
Waarvoor word “Kontoerlyne” gebruik?
Word gebruik om meer inligting te gee oor die Hoogte en Vorm van landskapeienskappe ( Heuwels , Berge , Valleie ).
Die afstand tussen elke kontoer staan bekend as ____?
Kontoerinterval.
Hoe word “Gradient” bereken?
Gradient = ————————-
Hoe word “Gradient” bereken?
Gradient = Vertikale Hoogteverskil
————————————
Horisontale Afstand
Gradient Som :
As n heuwel n hoogte van 100 meter en n vertikale hoogte van 1000 meter het , bereken die gradient.
Gradient = Vertikale hoogteverskil = 100m = 1
———————————– ———- —-
Horisontale afstand 1000m 10
Gradient = 1 : 10 ( Tien meter reis om Een meter in hoogte te
beweeg ) .
Wat is n “Ortofoto Beeld” ?
n Kombinasie van n vertikale lugfoto en n kaart.
Wat word alles getoon op n “Ortofotokaart” ?
Plekname , Kontoerlyne , Padnommers en n Rooster wat Koordinasie toon.
Ortofotokaarte het ____ intervalle ?
5m
____ word gebruik om “Ortofotokaarte” te skep.
Vertikale lugfotos
“Topografiese” wys ____ ?
Verskillende eienskappe op n stuk grond.
Wat beteken “Topografiese” ?
Dat dit die vorm van die land op ander kenmerke toon.