Term 1 Flashcards
Wat
What
wie
who
waarom / hoekom
why
watter
which
omkring
circle
noem
name
dink jy
do you think
verduidelik
explain
gee ‘n rede
give a reason
Sinonieme:
Gelukkig
bly
Sinonieme:
bang
bevrees
Sinonieme:
vinnig
gou
Sinonieme:
lawaai
geraas
Sinonieme:
vriend
maat
Sinonieme:
ongelukkig
hartseer
Antonieme:
stadig
vinnig
Antonieme:
droog
nat
Antonieme:
seuns
meisies
Antonieme:
stilte
geraas
Antonieme:
sterk
swak
Antonieme:
vuil
skoon
Antonieme:
klein
groot
Antonieme:
lig
donker
Antonieme:
dag
aand / nag
Antonieme:
Huil / hartseer
bly / gelukking
Antonieme:
kort
lank
Antonieme:
oud
nuut / jonk
Antonieme:
oud
jonk / nuut
Antonieme:
warm
koud
Sinonieme:
kwaad
vies
Sinonieme:
praat
gesels
Sinonieme:
verniet
gratis
Verlede Tyd:
Die donkie klim af.
Die donkie het afgeklim
Verlede Tyd:
Bok betaal nie vir sy rit nie
Bok het nie vir sy rit betaal nie.
Verlede Tyd:
Which prefixes do not use “ge”
(5)
Be- ; her- ; ge- ont- ; ver-
Direkte Rede:
Nanja se dat sy nie roomys soek nie.
Nanja se: “Ek soek nie roomys nie.”