Teorie Flashcards

1
Q

koplet

A

Strofe met 2 versreëls

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

tersine

A

Strofe met 3 versreëls

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

kwatryn

A

Strofe met 4 versreëls

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

kwintet

A

Strofe met 5 versreëls

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

sekstet

A

Strofe met 6 versreëls

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

oktaaf

A

Strofe met 8 versreëls

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Binnerym

A

Rym binne ’n versreël

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Eindrym

A

Rym aan die einde van ’n versreël

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Alliterasie

A

Herhaling van konsonante

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Assonansie

A

Herhaling van klinkers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Paarym

A

Paarym (AABB)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Kruisrym

A

Kruisrym (ABAB)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Omarmde rym

A

Omarmde rym (ABBA)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Gebroke rym

A

Gebroke rym (ABCD)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Slag rym

A

Slag rym (AAA BBB)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Metafor

A

Vergelyking sonder “soos”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Allegorie

A

Metafoor wat deur die hele gedig gebruik word

18
Q

Vergelyking

A

Vergelyking met “soos”

19
Q

Personifikasie

A

Menslike eienskappe word aan iets nie-lewend gegee

20
Q

Polisindeton

A

Herhaling van voegwoorde soos “en”

21
Q

Asindeton

A

Weglating van voegwoorde

22
Q

Sinestesie

A

Twee of meer sintuie word op een slag gebruik

23
Q

Sinekdogee

A

Deel wat vir die geheel staan

24
Q

Eufemisme

A

Versagting van ’n uitdrukking

25
Hiperbool
Oordrywing
26
Litotes
Verkleining of afsagting van iets
27
Oksimoron
Twee teenstellende terme
28
Paradoks
Skynbaar teenstrydige stelling wat waar kan wees
29
Elisie
Weglating van letters vir ritme of rym
30
Inversie
Omgekeerde woordorde
31
Tipografie
Hoe die gedig op papier lyk en hoe dit by die inhoud aansluit
32
Vrye vers
Geen vaste rym- of strofepatroon
33
Kaaps
Variëteit van Afrikaans met kenmerkende fonetiese en grammatikale verskynsels
34
Assimilasie
Klankverskynsel waar een klank na ’n ander klank verander
35
Patalisasie
Verander klank tot ’n sagter klank
36
Anatoor
Herhaling van dieselfde woord aan die begin van versreëls
37
Apostroof
Aanspreek van ’n afwesige persoon of ding
38
analogie
Vergelyking tussen twee verskillende dinge
39
Progressie
Opeenvolging of vordering oor tyd
40
Regressie
Terugwaartse beweging
41
Wending
’n Omkeer in die gedig
42
Klanknabootsing
Wanneer klanke van ’n woord die klank van die werklike aksie of voorwerp weerspieël