Tema 5:Markte Flashcards

1
Q

Wat is markte?

A

Plekke waar kopers en verkopers bymekaar kom om goedere, dienste en produksiefaktore te ruil.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarvoor word goedere en dienste vervaardig?

A

Om die behoeftes en begeertes van verbruikers te bevredig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is goedere? Gee ‘n paar vb’e daarvan.

A

Fisiese produkte wat tasbaar is en gesien en aangeraak kan word.
Bv. Klere, boeke motors en kos.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is dienste? En noem ‘n paar vb’e daarvan

A

Ontasbare produkte wat nie fisies van aard is nie. Dit is aktiwiteite of voordele wat aan verbruikers verskaf word. Bv. Haarsny, onderwys, gesondheidsorg en vervoer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is produksiefaktore?

A

Hulpbronne wat gebruik word om goedere en dienste te produseer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem die 4 produksiefaktore en waarna die faktore elk verwys.

A

Grond: Dit verwys na natuurlike hulpbronne, soos woude, water, olie en minerale, wat gebruik word om goedere en dienste te produseer.

Arbeid: Dit verwys na die menslike inspanning wat in die produksie proses gebruik word, soos werkers, bestuurders en entrepreneurs.

Kapitaal: Dit verwys na die fisiese en mensgemaakte hulpbronne wat in die produksie proses gebruik word, soos gereedskap, masjienerie en geboue.

Entrepreneurskap:Dit verwys na die vermoë van individue om te innoveer en risiko’s te neem om nuwe goedere en dienste te skep.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

As wat staan vergoedingsfaktore bekend?

A

Ondernemingswins

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is vergoedingsfaktore?

A

Die beloning wat entrepreneurs verdien vir hul risikoneming en innovasie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Gee die vergoedings vir elkeen van die produksiefaktore:

A

Grond > Huur
Arbeid > Salarisse en lone
Kapitaal > Rente
Entrepreneurskap > Wins

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is goedere- en dienstemarkte?

A

Plekke waar individue en besighede goedere en dienste koop en verkoop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoe word pryse in goedere en dienste markte bepaal en verduidelik d.m.v. ‘n voorbeeld.

A

Deur die kragte van vraag en aanbod. Bv. As daar ‘n hoë vraag na ‘n spesifieke tipe produk is, kan die prys daarvan styg, terwyl as daar ‘n lae vraag na ‘n produk is, kan die prys daarvan daal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waar of vals:
Die tipe markte (goedere en dienstemarkte) hoef nie op ‘n fisiese plek te wees nie. Met die ontwikkeling van tegnologie is baie van die mark op die wêreldwye web.

A

Waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is faktormarkte?

A

Plekke waar individue en besighede produksiefaktore, soos arbeid en kapitaal, koop en verkoop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is arbeidsmarkte?

A

Waar individue hul tyd en vaardighede aan besighede verkoop in ruil vir lone of salarisse.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is die finansiële mark?

A

Waar individue en besighede finansiële instrumente, soos aandele en effekte, koop en verkoop om kapitaal in te samel of in verskillende ondernemings te belê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Noem ‘n voorbeeld wat verduidelik hoe die finansiële mark kan werk.

A

As ‘n besigheid fondse moet insamel om sy bedrywighede uit te brei, kan dit aandele in die finansiële mark uitreik, wat individue in staat stel om ‘n aandeel van die maatskappy te koop en te ruil vir hulle belegging.

17
Q

Hoe werk ‘n arbeidsmark?

A

In ‘n arbeidsmark kan ‘n besigheid werkers huurom goedere te produseer of dienste te lewer. In ruil daarvoor ontvang die werkers lone of salarisse vir hul tyd en vaardighede.

18
Q

Noem ‘n vb van ‘n finansiēle mark.

A

Die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE)

19
Q

Noem 3 kommoditeite wat op finansiële markte verkoop word

A

Edelstene, landbouprodukte en buitelandse valuta