Teenoorgestelde Geslag Flashcards
1
Q
Bruid
A
Bruidegom
2
Q
Skrywer
A
Skryfster
3
Q
Swaer
A
Skoonsuster
4
Q
Akteur
A
Aktrise
5
Q
Sekretaris
A
Sekretaresse
6
Q
Koning
A
Koningin
7
Q
Reun
A
Teef(honde)
8
Q
Hings
A
Merrie(perde)