Taal bl9-39 (KW1) Flashcards
ongeronde hoe voorvokaal
i
ongeronde hoe voorvokaal
y
ongeronde lae agtervokaal
a
stemhebbend
vokale en digtonge
stemloos/stemhebbend
konsonante
stemhebbende konsonante
r (triller)
l (lateraal)
m,n,ng (nasale)
b,d,g (eksplosief)
w,h,j,z 9 frikatief)
stemloos konsonante
p,t,l (eksplosief)
f,v,s,g (frikatief)
eksplosief
lug in die spraakkanaal afgesluit en met plofgeluid losgelaat
frikatief
vernouing in lugstroom en met skuurgeluid losgelaat
nasale
lug vloei deur die neus
lateraal
lug vloei verby altwee kante van die tong
triller
vinnige op en af bewegings van die tong
afrikate
verbinding van frikatief en eksplosief
vuur as vier
ontronding
neef as neuf
oorronding
dans
nasalering
onpaar as ompaar
gedeeltelike assimilasie
op die as oppie
algehele assimilasie
baklei as beklei
vokaalreduksie
geld as gjeld
palatalisasie
present as persent
metatesis
dit raak as traak
voorvoeging
papier as pampier
invoeging
nieman as niemand
agtervoeging
skoorsteen as koorsteen
voorafkapping
spiegel as spieel
uitkapping
nacht as nag
agterafkapping
foutiewe uitkapping
terug as trug
oop lettergreep
eindig op vokaal
geslote lettergreep
eindig op konsonant
woon-huis
betekenisdraende eenhede
ba-nier
1 konsonant tussen 2 vokale
kal-meer
2 konsonante tussen vokale
ak-trise
3 konsonante langs mekaar