Swawelliedjie Flashcards
1
Q
‘n liedjie oor swaweltjies of die swaweltjies die liedjies sing ?
A
die swaweltjies die liedjie sing
2
Q
Wie is die ones van die eerste reël?
A
Die paartjie swaeltjies
3
Q
Is swaweltjie en swaeltjie korrek ?
A
Ja - Nederlands + Afr.
4
Q
Waarom bou hulle die nessies?
A
Vir die baba swaeltjies.
5
Q
Wat word hier bedoel met donsewieg?
A
‘n Bababed uit vere gemaak