Sw Flashcards

1
Q

Noem die elemente van weer:

A

Temperatuur
Wolkbedekking
Windsnelheid
Reënval

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Met wat meet jy temperatuur?

A

Termometer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waarna verwys temperatuur?

A

Hoe warm of koud dit is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarin word temperatuur gemeet?

A

Grade celsuis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die definisie van weer?

A

Die temperatuur, wind en reënval in n gebied op n spesifieke dag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is klimaat?

A

Die gemiddelde weertoestande vir n gebied oor n lang tydperk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is vogtigheid?

A

Wanneer daar baie vog in die lug is en dit warm en klewerig voel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die verskil tussen weer en klimaat?

A

Weer verwys na die weerelemente vir n gebied op n spesifieke dag waar klimaat verwys na die gemiddelde weertoestande vir n gebied oor n lang tydperk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wolkbedekking

A

Die hoeveelheid wolke wat in die lug is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Windsnelheid

A

Hoe vinnig die wind waai.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Neerslag

A

Verskillende vorms waarin water na die grond val
Sneeu
Reën
Hael

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe bepaal ek die wind rigting?

A

Wind rigting se naam word gegee vanuit die rigting wat dit kom
NIE IN DIE RIGTING WAT DIT WAAI NIE

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is reënval?

A

Die hoeveelheid reën wat in n gebied geval het
Dit word beskryf deur die volgende woorde:
Swaar reën
Ligte reën
Geen reën

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoe meet jy reënval ?

A

reënmeter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is Jaarlikse reënval?

A

Dit is die totale hoeveelheid reën wat in een jaar op ʼn plek val.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly