Suid-Afrikaanse ekonomie Flashcards
Valuta
Geld in die vorm van papier of muntstukke,wat as ruilmiddel vir goedere en dienste gebruik word
Plaaslike Valuta
Die geldeenheid wat deur n bepaalde land waar die transaksie plaasvind gebruik word
Buitelandse valuta
Die geldeenheid of geldeenhede wat nie aan jou land behoort nie.
Buitelandse Valuta-Verhandeling
Valutaverhandeling is om een geldeenheid vir n ander geldeenheid te ruil.
Wisselkoers
Die wisslekoers is die waarde van n geldeenheid in verhouding tot ander geldeenhede
Wisselkoers skommellings
Veranderinge/skommelings in die waarde van die geldeenheid in verhouding tot die ander geldeenheid
Valuta eenhede
Eerste twee letters verwys na die naam en lan 3de een verwys na die geldeenheid
VS Dollar
USD ($)
Euro
EUR
Britse Pond
GBP
Japanese Yen
JPY
Australiese Dollar
AU$
Suid-Afrikaanse Rand
ZAR
Fasliteite
- Rennies travel
- Valutaruiling kiosks by lugahawens
- Moet paspoort en kaartjie of e-kaartjie
Hoe bevoordeel geld wat bestee word
- Toeriste spandeer geld as hulle reis
- Hierdie geld gaan in die plaaslike ekonomie in
- Hierdie geld word deur plaaslike besighede spandeer