Stillewe Flashcards

KWARTAAL 2 KWARTAAL TOETS

1
Q

Bespreek die groepering van voorwerpe in ‘n still lewe. (Noem so baie feite as moontlik) [10]

A
  • Rangskik op manier dat hul ‘n eenheid vorm
  • Voorwerpe van verskillende grootes en vorms
  • Alle voorwerpe is ewe belangrik
  • Alle voorwerpe moet geplaas word dat alles duidelik sigbaar is selfs al word dit deur ‘n kleiner voorwerp, voor dit weggesteek
  • Voorwerpe styg geleidelik in hoogte en volume
  • Voorwerpe moet altyd volgens groepe gegroepeer word
  • Kleiner voorwerpe op voorgrond
  • Die middelgroote voorwerpe in die middelste grond geplaas word
  • Sit die groot voorwerpe in die agtergrond
  • Voordat ‘n stillewe geteken of geverf word moet dit beplan word deur basiese vorm van al die betrokke voorwerp te teken
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die 4 gedeeltes wat die teken oppervlak ingedeel word? [4]

A

____________________
| |
| | Agtergrond
|___________________|
| |
| | Middelgrond
|___________________|
| |
| | Voorgrond
|___________________|
| |
| | Los Oop
|__________________ |

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat doen jy met die eerste/onderste deel van jou papier? [2]

A

Word nie vir beplanning gebruik nie en is oopgelaat sodat die stilllewe afgerond kan word deur plek vir ruimte te gee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Van wat word die vloerplan saamgestel? [3]

A

Deur net die basiese vorms van voorwerpe op die prentvlak in ‘n zig-zag patroon te teken wat wissel van klein op voorgrond tot groot op agtergrond.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is belangrik om te onthou tydens die beplanning van ‘n stillewe? [5]

A
  • Moenie voorwerpe langs mekaar of direk voor mekaar plaas nie
  • Gebruik ‘n zig-zag patroon
  • Voorwerpe moenie alleen staan nie en moet oorvleuel
  • Basisse moet 2 kwarte die oppervlak dek om diepte te skep
  • Voorwerpe mag nie dieselfde grens deel nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die 3 vorms wat gebruik word om konstruksies te teken? [3]

A

Kubus
Ellips
Silinder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die ellips het 2 axisse? [2]

A

‘n Kort en lang axis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wie is die kunstenaar wat stillewes begin skilder het? [1]

A

Paul Cezanne

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wanneer was Paul Cezanne gebore en oorlede? [2]

A

1839-1906

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waar het Paul Cezanne geleef? [1]

A

Frankryk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat het hy studeer? [3]

A

Hy het aanvanklik Regte studeer, maar het gou na kuns oorgeskakel.
Hy het in Frankryk met Impressioniste begin werk en was veral geïntetesseerd in die studie van kleur.
Hy het ook verskeie ou meesters in Parys se Louvre-museum bestudeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Bespreek Paul Cezanne se skildery “Still life with a Basket of Apples” [2]

A

Dit is in 1893 geskilder.

Jy kan sien dat apples doelbewus gereël word, sowel as koekies op bord en die bottle leun effens aan een kant.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Paul Cezanne was die voorvader van ………… en bespreek dit. [2]

A

Voorvader van MODERNISME.

Dit kom hoofsaaklik uit die bereiking van monumentale olieverf skilderye.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Watse belangrike rol het Paul Cezanne se ateljee (studio) gespeel? [1]

A

Want dit was in hierdie beheerde, bekende omgewing wat Cezanne sy stillewes geverf het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Bespreek Paul Cezanne se beplanning van sy skilderye. [3]

A

Hy het baie tyd geneem om skildery deeglik te beplan asook watter voorwerpe hy gebruik het en waar hy hul in samestelling sou plaas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Noem 3 van Paul Cezanne se skilderye en gee ook hul datems. [6]

A

Still Life with a Basket of Apples 1893
Still Life with Sugar Bowl, Pear and Blue Cup 1865-1866
Still Life with Blue Pot 1900-1906

17
Q

Bespreek Paul Cezanne se stillewe “Still Life with Blue Pot”

A

Watercolour and graphite on white woven paper Los Angeles, J. Paul Getty Museum.