Staan Op Definitions Flashcards
- As jy al ooit alleen (eensaam) was
If youve ever been alone
2 and 3. As jy al ooit gespot omdat jy gesê het hoe jy werklik voel
If you’ve ever been mocked because you said how you actually felt
4 and 5. As jy al ooit daraan gedink het dat niemand van jou sal hou as hulle jou werklik ken nie
If you’ve thought that no one would like you if they actually knew you
- As jy al ooit verwerp gevoel het omdat
If you’ve ever been rejected because
- Jy te vet/te maer/te lelik/ te… was
Too fat, too skinny, too ugly, too (enige iets)
- As jy al ooit daaraan gedink het om
If you have ever thought of
- “Iets aan jouself te doen”
Doing something to yourself
- As jy dink daar is net donker in die toekoms
If you think there is only dark in the future
- As jy partykeer nie antwoorde hey op jou vrae nie
If you have no answers to your questions
- As jy al ooit jou pyn vir ander mense moes wegsteek
If you had to hide your pain
- As jy dink jy is nie aanvaarbaar nes jy is nie
If you think you are not acceptabke as you are
- As jy al ooit gehuil het omdat jy jouself nie kan verander nie
If you’ve ever cried because you cannot change yourself
- En kyk - hoeveel mense sit nog om jou
And look - how many people are sitting around you