SMS'e, Skurke en Spinnekoppe Hoofstuk 17 Flashcards
Gina lê en kyk na die twee _______ ways in die platgetrape gras rondsnuffel
Jakkalsies
Gina dink dat hulls beslis in die _________ is waarom Anthony gepraat het (gebruik Gina we woord)
Wildtuinplek
Andrea kan nie verder loop nie omdat haar ______ baie seer is
Knie
Andrea sê dat sy verskriklik dors én ______ is
Honger
Gina sê dat sy so honger is dat haar maag dink haar keel is _____.
Afgesny
Andrea sug ____ voordat sy stadig opstaanen agter Gina aanloop.
Kliphard
Lindie dink daaraan dat haar neem nie eens in haar ____ geskryf is nie
T-hemp
Lindie-hulle sien niks in die lug nie, dit is duidelik dat juffrou-hulle dink hulls is iewers op die ____
Avontuurplaas
Lindie-hulle sien niks in die lug nie, dit is duidelik dat juffrou-hulle dink hulle is iewers op die ____
Avontuurplaas
Lindie hood iets in die gras langs haar voete ritsel en drink dis moontlik ‘n ____
Slang
Die kleur van die afweringswa wat Lindie-hulle in die bos sien is ____
Wit
Gina sê dat as die gogga ‘n bietjie groter was en ‘n rooi kolletjie gehad het, kon dit seker ‘n ____ gewees het.
Knopiespinnekop
Gina stel voor dat hulle na die ____ toe moet stap.
Lodge
Gina wys vir Andrea en Lindie ‘n ___ tussen die fyn groen blaartjies van ‘n doringboom.
Kameelperd
Andrea is baie bang om die “lodge” te gaan soek omdat sy dink die Wilde diere sal hulle ____.
Opvreet
Andrea kla dat sy baie ___ is
Dors
Lindie sê as sy die vorige aand se pap nou voor haar kry, eet sy elke ___ op, rou of te not.
Krummel
Lindie sê ____ is baie droog en voel asof dit wil oopbars.
Lippe
Lindie wonder of leeus alles opvreet of gaan iemand darem eendag hulle ____ iewers kry.
Klere
Gina dink die gedreun is ‘n _____ wat na hulle soek.
Helikopter
Toe Lindie haar tekkies uittrek, sien sy twee rooi ___ op haar kouse.
Bloedkolle
Toe Gina en Lindie dieper in die bos loop, sien hulle ‘n ____ die middel van die bos
Aflewerings
Lindie sê as sy die vorige aand se pap nou voor haar kry, eet sy elke ___ op, rou of te not.
Krummel
Lindie sê ____ is baie droog en voel asof dit wil oopbars.
Lippe