Sleutelwoorde (Bl. 88-107) Flashcards

1
Q

Wat beteken die volgende woorde?

Waarneming

A

Om iets of iemand dop te hou of te bestudeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Jag

A

Om wilde diere te soek en hulle dood te maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Etnografie

A

Die *proses om te leer van mense wat *lank gelede geleef het en
*die manier hoe hulle gelewe het te verstaan
*deur mense tot vandag toe so lewe, waar te neem.
Bv. San en Khoi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Steentydperk

A

Dit is ‘n tydperk van duisende jare gelede waar mense werktuie van klip gemaak het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Omgewing

A

Die natuurlike wêreld van lug, grond, water en plante.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Jagter-versamelaars

A

Mense wat wilde diere jag en veldplante versamel om te eet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Nomades

A

Mense wat geen vaste tuiste (huis) het nie en rondtrek van plek tot plek op soek na kos en water.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wild

A

Wilde diere, voëls of vis wat vir kos gejag word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Gif

A

‘n Skadelike stof wat die dood kan veroorsaak as dit in die liggaam ingeneem word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Stamina

A

Blywende energie of krag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Spoorsny

A

Om ‘n dier se spoor te volg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Prooi

A

‘n Dier wat vir kos gejag word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wilde

A

Diere wat nie mak gemaak is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Eland

A

‘n Groot wildsbok.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Beswyming

A

‘n Spesiale toestand waarin sjamane geweet het wat in die geesteswêreld gebeur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Sjamaan

A

‘n Persoon wat die onsigbare wêreld van geeste binnegaan om hulp te vra.

17
Q

Argeoloog

A

‘n Persoon wat voorwerpe van mense wat lank gelede geleef het, bestudeer.

18
Q

Simbool

A

‘n Teken wat eintlik vir iets anders staan.

19
Q

Identiteit

A

Die spesifieke kenmerke van ‘n persoon of groep mense.

20
Q

Leuse

A

Kort gesegde wat ‘n spesifieke betekenis het.

21
Q

Ampswapen

A

Prente met ‘n spesifieke betekenis op ‘n skild.

22
Q

Herder

A

Iemand wat geld maak deur vee aan te hou en na om te sien.

23
Q

Weiveld

A

Grasveld waar diere gras kan eet.

24
Q

Vee

A

Diere soos beeste, skape en bokke.

25
Q

Veeboere

A

Mense wat vee opgepas het.

26
Q

Minderwaardig

A

‘n Gevoel of gedagte dat iemand minder belangrik as iemand anders is.

27
Q

Mededinging

A

Die poging van een persoon of groep om meer suksesvol as ‘n ander persoon of groep te wees.

28
Q

Saamwerk

A

Om met iemand anders saam te werk.

29
Q
A