Sleutelwoorde Flashcards
grondwet
wette wat uiteensit hoe n land regeer moet word
menseregte
basiese regte waarop mense gergtig is
handves van menseregte
wette wat die regte van suid-afrikaners beskerm
maatskaplike toelae
geld van die regering
waardes
oortuigings wat n persoon het oor wat god is
vertrou
geloof of gerusheid
respek
bewonder en neem in ag
mishandeling
n onwettige handeling wat iemand doen
Sosialenetwerkwerwe
n Webwerf wat mense in staat stel om persoonlike inligting met familie en vriende te deel
mede leerder\vriende\portuur
Jou vriendekring(selfde ouderdom)
Afspraakverkragting
Iemand byeen van sy portuurgroep uit wat dwelmgebruik onwetend ky
Onvoldoende
nie genoeg nie
inkonsekwent
Nie gelyk of nie konstant nie
misbruik
Verkeerde\slegte gebruik van iets\iemand
Slagoffer
n Teiken,iemand wat skade ly