Sleutelwoorde Flashcards
Meganisme
Dele wat een soort krag in n ander kan verander om meganiese voordeel te verkry
Hefboom
n Sterk metaalstaaf wat op n steunpunt rus om n taak te vergemaklik
Steunpunt
Die punt waarop n hefboom rus
Draaipunt/ spil
Draaipunt, middelpunt waarompunt waaromheen die meganisme draai
Meganiese vordeel
Beskryf hoeveel makliker meganismes of masjiene n bepaalde taak kan maak
Klas een hefboom
Klas een hefboom se steunpunt is tussen die krag en die las
Mag
n Doelbewuste poging om krag uit te oefen.
Las
Die gewig wat aangewend word om die las te beweeg.
Klas twee hefboom
Klas twee hefboom se las is tussen die spilpunt en die mag.
Grafika
Die gebruik van sketse en tekeninge om did eindproses plankatig te bereik
Konvensies
Universele maniere waarop alle tekeninge gedoen moet word.
Ergonomies
Gebeuikers vriendelikheid van die produk of stelsel
Esteties
Eienskappe van n produk of stelsel wat dit mooi en aantreklik laat lyk
Maak
Proses om met behulp van gereedskap toebehore en materiaal n probeer te ontsikkel en te maak
Vloeikaart
n Grafiek manier om n proses voor te stel, te beskryf of te analiseer