Slawerny KWARTAAL 2 Flashcards
Wat is slawerny?
‘n Vorm van sosiale oppresie/onderdrukking (gegrond op mag):
‘n Groep mense is onderdruk/mishandel deur die samelewing.
Waar/Onwaar: Kolonisasie het nie slawerny baie verander.
Onwaar
Hoeveel mense is vanaf 1451 tot 1870 van Afroka oor die Atlantiese Oseaan geneem?
10 tot 12 miljoen mense
Wat was in Noord-Amerika die belangrikste kommoditiete wat deur slawe geproduseer was?
Tabak
Katoen
Het slawerny tot die ontwikkeling van kapitalisme bygedra?
Jip
Wat is tydens die Industriële Revolusie gebou?
Fabrieke
Tydens die 16de eeu was daar koloniale plantasie ekonomieë, gee voorbeelde daarvan…
Brasilië Haiti Kuba Suikerplantasies Gebruik van slawearbeid
Wie was teensinnig/huiwerig om op plantasies te werk?
Die inheemse bevolking en Europeërs.
Wat was die nuwe bron van arbeid, wat nodig was?
Slawe van Afrika
Wat het goedkoop slawe-arbeid en slawe wat soveel geproduseer het veroorsaak?
Die pryse van Amerikaanse goedere het goedkoper en goedkoper geword.
Luukse goedere is as alledaagse items verkoop, gee 2 voorbeelde…
Tabak
Suiker
Wat het Sir John Hawkins gedoen?
In 1662 het hy 3 skepe na Sierra Loene geneem en 300 slawe gevange geneem om te verkoop.
Hoekom het haaie slaweskepe gevolg?
Slawe was oor boord gegooi.
Wat is slawe genoem?
Hulle is genommer of het Europese name ontvang.
Noem die drie maniere om slawe te verkoop…
Publieke veilings
Privaat veilings
Geskarrel