Skalare En Vektore Flashcards
Leer als oor skalare en vektore in fisika
1
Q
Wat is ‘n skalaar?
A
‘n Fisiese grootheid met slegs grootte.
2
Q
Wat is ‘n vektor?
A
‘n Fisiese grootheid met grootte en rigting.
3
Q
Wat is ‘n gelyke vektor?
A
‘n Vektor met dieselfde grootte en rigting.
4
Q
Wat is ‘n negatiewe vektor?
A
Vektor waarvan rigting teenoorgesteld is as wat as positief gedefinieer is.
5
Q
Wat is die resultant?
A
Enkele vektor wat dieselfde effek het as alle vektore saam.
6
Q
Wat is kolineêre vektore?
A
Dis twee of meer vektore op dieselfde lyn.
7
Q
Wat is komponente?
A
Komponente is twee loodregte vektore wat saam dieselfde effek sal hê as die oorspronklike vektor.